Toring lê langs die Weskus, 'n afgeleë gehuggie waar 'n hand vol bewoners 'n bestaan probeer maak om 'n kreeffabriek. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar . . . Moenie dié uitsonderlike roman - haar eerste ooit! - deur die bekroonde kortverhaalskrywer E Kotze misloop nie.